
ONTDEK LIGGIES

.jpeg)
SPORT
Liggies speel elke sportsoort met passie en toewyding in spanne oor alle ouderdomme.
Met professionele afrigting ontdek ons leerders se talente, help hulle om hul volle potensiaal te bereik, en leer die waarde van spanwerk. Geleenthede sluit plaaslike, provinsiale en nasionale deelname in.
-
Hokkie
-
Krieket
-
Netbal
-
Rugby
-
-
Atletiek
-
Gholf
-
Skaak
-
Tweekamp
-
Landloop
-
Swem
-
Tennis
-

KULTUUR
Liggies bied ’n ryk verskeidenheid kultuuraktiwiteite aan, waar ons leerders jaarliks uitblink op verskeie verhoë. Hier kry kultuurtalente die geleentheid om hul kreatiwiteit ten volle uit te leef en hul unieke vermoëns te ontwikkel.
By Liggies sluit ons kultuurprogramme in:
-
Redenaars
-
Junior Koor
-
Konsert
-
Drama
-
Mnr. en Mej. Liggies
-
Revue
-
Musiek
-
-
Bybelvasvrae
-
Olimpiades
-
Redenaars: Verskeie kompetisies
-
Spelkompetisies
-
Leierskampe
-